Gaan die koppie nie lek nie?

As jy die regte grootte koppie het en hom reg insit (met ander woorde, maak seker die vakuum vorm en hy sit gemaklik), behoort daar geen lekkasie te wees nie. Lees meer hier oor hoe om die regte koppie grootte te kies. As jy bang is kan jy altyd aan die begin net ‘n dun pantyliner’tjie gebruik totdat jy die kuns van koppie dra bemeester het. Nes fietsry kan mens enige nuutheid baasraak as mens aanhou probeer.

Reg om die sprong te vat? Gooi sommer nou 'n koppie in jou mandjie: