Hoe lank kan die koppie hou?

Jou O! Koek! menstruasie koppie kan vir 8 uur aaneen gedra word en die medisinale graad silikoon kan vir tot 5 jaar hou as jy jou koppie mooi oppas en skoon hou. Lees meer hier oor hoe om jou koppie skoon te hou. Indien jou koppie kraak of taai raak, is dit tyd vir ‘n nuwe enetjie.

Reg om die sprong te vat? Gooi sommer nou 'n koppie in jou mandjie: