Hoe lank kan ek my koppie dra?

Jou O! Koek! menstruasie koppie kan tot en met 8 uur aaneen gedra word. Jou vloei sal bepaal hoe gereeld jy hom moet uitspoel. Jy kan snags met gemak met jou koppie slaap en hom die volgende oggend uitspoel. Lees meer hier oor hoe jy jou koppie skoonhou.

Reg om die sprong te vat? Gooi sommer nou 'n koppie in jou mandjie: