Is 'n menstruasie koppie veilig?

Die O! Koek! menstruasie koppie self word van 100% medisinale graad silikoon vervaardig, en is BPA-vry. Die verskaffer wat O! Koek! menstruasie koppies vervaardig is gebasseer in China en het FDA (Food and Drug Administration in Amerika) goedkeuring.

Reg om die sprong te vat? Gooi sommer nou 'n koppie in jou mandjie: