Kan ek my koppie dra gedurende seks?

Nee, haal asseblief jou koppie uit voordat jy seks het. Die O! Koek! menstruasie koppie moet slegs gebruik word tydens jou menstruasie siklus en nie as voorbehoedmiddel nie. Lees meer oor hoe lank 'n menstruasie koppie soos O! Koek! hou.

Reg om die sprong te vat? Gooi sommer nou 'n koppie in jou mandjie: