Kan ek my koppie omruil of terugstuur?

Om higiëniese redes kan geen menstruasie koppie omgeruil of teruggestuur word as dit reeds afgelewer is nie.

Reg om die sprong te vat? Gooi sommer nou 'n koppie in jou mandjie: