Kan ek my menstruasie koppie in ‘n publieke badkamer gebruik?

Natuurlik ja! Indien moontlik, vat ‘n botteltjie water saam met jou. Haal jou menstruasie koppie uit, maak hom in die toilet leeg, spoel af met die water en sit hom dan weer terug. Indien jy nie water het nie, kan jy die koppie net uitvee met ‘n bietjie toiletpapier en daarna weer insit. Lees meer hier oor hoe jy jou menstruasie koppie insit en uithaal.

Reg om die sprong te vat? Gooi sommer nou 'n koppie in jou mandjie: