Kan ek swem of sport beoefen terwyl ek my koppie dra?

Natuurlik! Jy sal vinnig sien dat 'n menstruasie koppie gemaklik by jou lewe inpas. Jy kan die gym besoek soos gewoonlik, swem, sport beoefen, ens.

Reg om die sprong te vat? Gooi sommer nou 'n koppie in jou mandjie: