My koppie verkleur. Is dit normaal?

Beslis ja. Jy kan verwag dat jou koppie so effe rooi-bruin-geel skynsel sal kry na ‘n rukkie se gebruik. Dis dood-normaal. Laat weet my op Facebook of Instagram, of per epos by hallo@okoek.com as dit jou baie pla dan kan ek altyd kyk om in die toekoms gekleurde koppies te bestel in plaas van die wit/deursigtige kleur. Lees meer hier oor hoe om jou koppie skoon te hou.

Reg om die sprong te vat? Gooi sommer nou 'n koppie in jou mandjie: